DragongirlDragongirl

Dragongirl

47 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Leef voluit en glo en vertrou aan geluk en liefde........elkeen moet dit kry!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Ram
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerblond; Swart; Effens Grys; Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Waaghals, besig en aan die gang en altyd positief en vriendelik. Soms te haastig met besluite en aangesien ek 'n ram is, is ek genyg om my kop te stamp. Bang vir niks en niemand en baie jonk van gees. Ek hou van positiwiteit en lus vir die lewe. Ek haat leuns en rond genekery. Baie lief vir visvang en uitkamp en sou baie graag op 'n plaas wou bly of selfs 'n wildsplaas "run". Natuur is my lewe en baie lief vir kos maak, solank my kos geniet word is ek op my gelukkigste. Ek glo mens moet nooit terug kyk op jou verlede en top daaroor nie. Indien die lewe jou plat trap, staan op, stof af en pak dit aan met alle geweld. Lewe het my al hart geslaan, maar met geloof en vertroue in my God, staan ek altyd op. My uitkyk op die liewe is, baie liefde, vrede, geloof en eerlikheid.

Haar Ideale Pasmaat

Pasmaat moet eerlik wees ten alle tye. Jou pasmaat moet net joune wees en geen rond lopery nie. Jaloesie is lelik en daarom moet daar vertroue wees. Aktiwiteite moet wees hoe besiger hoe beter, buite lewe en dan ook rustige dae en darem romanties ook kan wees. Wat my vorige verhoudings vernietig het, was oneerlikheid en rond geneukery, dit maak my brusend en vergewe dan nie maklik nie.

Wat Haar Vriende S

Dragongirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde