Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg) (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 29
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is 'n stil mensie wat baie omgee vir aner mense maar dit nie sommer wys nie. ek hou daarvan om saam my familie en vriende tyd te spandeer. ek hou daarvan om te gaan dans en 'n vleisie te braai oor naweke. ek hou daarvan om te gaan kamp. ek hou nie daarvan as mense vir my lieg nie en verloor baie vinnig my vertroue in mense. ek het 'n baie groot vrees vir slange, akkedisse en geitjies.. ek spandeer meeste van my tyd by my werk en daarom het ek nie sommer 'n stokperdjie behalwe my studies wat my ook besig hou.

Haar Ideale Pasmaat

moet ook min of meer dieselfde belangstellings he as ek. moet 'n dame kan respekteer en nog so nou en dan vir haar die deur oopmaak of die stoel uit skuif. moet goed kan kommunikeer met ander mense sonder om onsensitief te wees en moet goed oor die weg kom met my familie en vriende.

Wat Haar Vriende S

Diana93 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Diana93 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.