In Her Own Words
About Her
die volgende sêgoed is my leuses: Alles in die lewe is 'n calculated risk. Al het jou wêreld vandag geeindig, die son kom môre weer op en jou kinders is honger so jy moet opstaan.Everything that can go wrong will go wrong...jy kan dit net sowel aanvaar en krisisbestuur.As jy weet jy gaan iets doen waaroor jy later spyt gaan wees, sorg dat jy dit vreeeeslik geniet. Daar is tye wat jy ...cut your losses en stap vry uit.Die lewe kan jy nie beplan nie, dit gebeur net...jy kan niemand vertrou nie behalwe jouself. Liefde is 'n mirage in die woestyn, die beste waarop jy kan hoop is 'n goeie vriendskap. Brian Adams se "you cant take me, I'm free !! En die een op my kar .... if you hate peace, get married.Die volgende dinge is vir my baie mooi...'n man wat mooi sit op 'n vurige perd. 'n Boerbok.wolke wat saampak in die ooste en 'n dubbel cab bakkie.Ek is mal oor die reuk van beesmis en 'n houtvuur.My favourite klere is my denims en my vellies. Ek mis die ou SADF.Die bloed bruis deur my are as die donderweer in die lug hang en die wind waai en die reuk van reën is in die lug. Ek haat die stelsel, dit is vir my 'n tronk. Ek wens ons kon weer leef soos 150 jaar terug. Al wat ek sou mis...is antibiotika. LOL.Daar is twee dinge belangrik...Die Almagtige en my kinders. Die res is "pie in the sky."
en so 'n laaste nagedagte : ...."Belladonna is a plant. The leaf and root are used to make medicine.
Ek is n info junki..was jare terug n vryskut joernalis..regse aktivis met n dik file op n paar interessante plekke..ek is n leser...zacharia sitchin....the rise and fall of the nefilim...the secret history of the reptillians..as ek kan luister ek podcasts v alternative radiostasies in d vsa...
ek is n enkelouer....ek moet glo vandag sal beter gaan as gister.
EK HET AL GENOEG van die lewe
gesien om niks te verwag nie...observeer en oorleef....so ek het nie 'n vreeslike verwagting van die site nie....maar miskien gebeur daar 'n wonderwerk. ek glo in hulle...ek leef
'n wonderwerk...so ja kom ons sien wat gebeur...kom tyd kom raad.
About Her Ideal Match
moet kan lag...moet 'n sterk persoonlikheid he, nie bang wees vir 'n vrou met 'n sterk persoonlikheid nie...moet kan negotiate.....moet handig wees...dinge kan doen...planne kan maak...nie maklik in sak en as gaan sit wanneer die wereld eindig nie...wat nou nie meer ver is nie...wat verstaan dat daar 'n nuwe bedeling kom wat dieselfde uitdagings gaan stel as 'n 150 jaar gelede...en boeta as jy dit nie kan doen nie....dan is ons nie op dieselfde bladsy nie...moet intens belangstel in wat in d wereld en in d rsa aangaan en verstaan dt gaan binnekort n radikale invloed he op ons almal...moet conspiracies en prophecies interessant vind.
dit wat ek is verwag ek v jou...eerlikheid..geen agendas...deursettingsvermoe...hardwerke ndheid...moet kan dink op jou voete..lief wees ve kinders en diere...hulle mors..so hulle maak werk...
if push comes to shove..met min.kan.kla kom...
What Her Friends Say
BellaDonna45 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Cullinan (plot naby cullinun), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
161cm (5' 3.4") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Dutch | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Separated | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
North America; South Africa | ||
Location: |
North America; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
43 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Occasional; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Legal; Medical / Dental; Self-employed; Teacher / Professor; Agriculture | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any; Pierced ears |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Orange |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Rock |
Reading: |
I love it |
Books: |
History; Religious; Romance; Self-help |
TV Habits: |
I don't have a TV |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Nature / Wildlife; Reality shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Documentary; War |
Interests: |
Gardening; Reading; Sewing; Surfing the Internet; Writing books |
Sport Involvement: |
Not involved at all |
Sports: |
Birdwatching; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Sky diving |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Greek; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Stressed |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I'm an only child |
Family Closeness: |
We're dysfunctional |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Intelligence |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Power; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Fire the boss |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Ultra-conservative |
Retirement Plans: |
Backpacking around the globe |
Feelings about using Opsitkers: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |