0

Wensbeentjie

69 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Soek 'n Maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n amper 60jarige weduwee wat nog vir baie kans sien. Alhoewel dinge nie altyd glad verloop het in my lewe nie, het ek 'n gesonde sin vir humor, hou daarvan om die mense in my lewe te bederf. Dis hoekom ek 'n maatjie soek, ek het niemand om te bederf behalwe my hond nie en hy's te klein om my warm te hou in die winteraande. As jy ook sonder fiemies is, lief is vir die buitelug, lekker musiek en kos en nie te veel high maintenance is nie, hoekom soek jy my nie op nie? Mens weet nooit wat kan gebeur nie!!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet sonder pretensies wees, goeie sin vire humour, waardering vir die lewe te he en die pad saam met my kan loop vir die laaste deel van onse kort lewens op hierdie aarde.

Wat Haar Vriende Sê

Wensbeentjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Leeu; Maagd; Waterdraer
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 203cm (6' 7.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; R&B / Soul; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Curling; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Rugby; Ski; Skubaduik; Snoeker; Sokker; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering
Afsitters:
Selfgeldend; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters