ChaneqChaneq

Chaneq

26 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my deksel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is:

eerlik
vriendelik
opreg
positief
gelukkig
hardwerkend
entoesiasties
staatmaker
HOU van nuwe dinge
HOU daarvan on nuwe mense Te ontmut
betroubaar


"When life requires you to jump you don't want to look back one day and wonder what it would be like if you did" so hierdie is my spring...

Ek vind gereeld dat wanneer jy lief is vir jou lewe is die lewe lief vir jou. Ek weet nie altyd waar ek wil gaan eet nie, en ja ek het n kas vol klere en weet nooit wat om aan te trek nie. "The best of both worlds" Ek kon dit nie myself beter se nie, van n dame tot kaalvoet loop kan ek goed doen. Ek is 24 jaar oud. Ek is bevoorreg om elke dag my passie te kan uitleef waar ek n Gr1 juffrou is wat graag n verskil in kinders se lewe wil maak. Ek het reeds my graad voltooi en tans besig met my honeurs WANT n geleertheid is die 1 ding wat geen mens van jou af kan wegvat nie. Ek is groot op Christelike waardes en glo dat liewe Jesus ons vir 'n rede oor mekaar se pad stuur. En dat daar n doel met alles is, al verstaan ons nie altyd nie.
Ek is enkelopend en het geen kinders nie. Ek woon in Randfontein. Ek dink die term "adventure" is hier van toepassing want ek hou daarvan om nuwe plekke te sien en adrenalien opjaende dinge aan te pak. Maar hou ook van n rustige dag by die huis met movies en popcorn (en wat is n relaxed dag by die huis sonder tjoklits... Want tjoklits vra ni vrae ni, tjoklits verstaan)
Ek hou nie van "Hi" "Hgd" "Wmj" gesprekke nie... Must love dogs! Wel eintlik enige dier want dis tog wat ons lewe kom vol maak? Dit help ook nou nie ek gee al die details en geheime weg nie, ons wil tog darm nog iets h om oor te gesels. So as jy kans sien om hierdie doodgewone donker kop meisie te leer ken. Los n 'like' of 'drop' n 'comment' 2019 style'

Haar Ideale Pasmaat

Christen
Eerlik
hardwerkend
aanvaar m soos ek is
betroubaar
pret on by Te wees
positief
vriendelik
vriendelik
opreg
droom groot
wil iewers in sy lewe kon
passievol

Wat Haar Vriende S

Chaneq het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Optimisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Tennis; Valskermspring; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters