In haar eie woorde...
Oor Haar
Sjoe, altyd moeilik om jouself te beskryf...
Om mense te maak glimlag is seker een van die lekkerste goed wat daar vir my is om te doen.
Ek sal myself beskryf as 'n maklike mens. Liberaal, spontaan en lief vir die lewe.
Ek geniet nuwe geselskap en om idees en dinge van die lewe te deel. Pappa God het my geseën met 'n wye verskeidenheid van belangstellings. So ek hou van meeste goed doen, van rekenaarspeletjies, skilder, sport tot kamp. Ek is absoluut fanaties oor die buitelewe en als wat daarmee saam gaan.
My grootste passie is diere!
Ek studeer in Pretoria, maar kom eintlik van die vrystaat af.
en ek kan lekker kos maak ;)
ek verkies nie my foto op die web nie(persoonlike redes), maar vra graag en ek stuur gerus
Haar Ideale Pasmaat
Moet Lief wees vir die lewe met 'n ambisie.
'N passie hê vir die natuur met dalk so bietjie avontuur.
Nie bang wees om nuwe dinge te probeer nie. Eerlik en opreg wees! Reg wees om 3uur die oggend wakker gebel te word vir 'n koppie koffie.
My lawwe persoonlikheid kan hanteer :)
en MOET groente eet! :) hahaha
Wat Haar Vriende Sê
hasiehippelkind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik; Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 34 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Punk; Rock; Volk; World |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Kanovaart; Muurbal; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Ski; Sneeuplankry; Snorkelduik; Swem; Valskermspring; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Baie Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |