In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n eerlike opregte mensie. Ek is mal oor diere en het 2 seuns. Hulle is my hart se punt. Ek hou van al die mooi en pragtige dinge in d lewe. Behandel almal met respek net soos ek behandel sou wil word. Ek hou van gesels en lekker lag :-)
Haar Ideale Pasmaat
Ek verkies n man moet homself wees..n goeie hart he..lief wees v die lewe,kinders en diere. Moet n dame met respek en liefde behandel. Moenie te veel drink en hom vieslik gedra nie. Moet respek v homself en ander om hom he. Hy moet lekker kan lag, partykeer uit kan gaan maar ook rustig by die huis kan verkeer. Iemand wat romanties en spontaan kan wees. Iemand wat die Here dien. Iemand wat my vriend wil wees.
Wat Haar Vriende Sê
Vickels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (Kirkwood), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |