Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Verenigde State van Amerika | |
Ligging: |
Johnson City, Tennessee, Verenigde State van Amerika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
5' 5" (165cm) | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Ryk |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
5' 8" (172cm) - 6' 4" (194cm) | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is onafhanklik, - met ambisie, beroepsvaardig, finansieel gemaklik, sekuur, geniet my week en lewe elke dag ten volle.
Vriendinne beskryf my as avontuurlik, kalm, *presentable*, aantreklik, goeie humor sin, *fun loving*, n dame, maklik om mee oor die weg te kom end te gesels, prakties end gamaklik in meeste situasies.
Ek het diverse belangstellings, afhangende van die seisoen: bv snowboarding, golf,tuinmaak, , kuns, musiek, DIY projekte, lees, reis, motorfietsry, vliegtuie, fiksheid, kook, braai, bak, tennis en vele ander.
My uitkyk is bake gabalanseerd. Ek is n positiewe mens en leef vreedsaam. Ek jaag nine materiele dinge na nie. Die natuur is n geskenk van bo. Ek verkies om die natuur ten volle te geniet. Waar ek bly, is baie mooi en ek benut die kanse om my tyd in die natuur te verwyl.
Haar Ideale Pasmaat
My toekomstige maat moet positief wees, goeie gesondheid he, skrander wees en n sagte hart he. Verder is vredeliewend wees belangrik, sowel as lighartig wees en Kans sien vir nuwe ondervindings.
Wat Haar Vriende Sê
Adeline2u het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |