HINKER

61 – Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika

EERLIK, OPREG, LIEF VIR STOUTE KLEINKINDERS, LEKKER BRAAI EN RUGBY KYK. NATUUR, VISVANG ENS

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander; Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

LIEF VIR NATUUR, POTJIE EN KUIER LANGS DIE DAM. HOU VAN SPEUR VERHALE EN THRILLERS. BAIE LIEF VIR MY KINDERS EN KLEINKINDERS 11 VAN HULLE. IN DIE TROKKE BEDRYF, SO EK'S REDELIK TEGNIES. MAL OOR PLAAS LEWE EN ALLERHANDE DIERTJIES OM DIE HUIS. EK HOU NIE VAN N SLORDIGE EN ONGESKIKTE MAN NIE. HY MOET HOMSELF WEES EN RESPEK VIR HOMSELF EN MENSE OM HOM. HOU VAN LEKKER DINGE "OUTGOING" NIE HEELTYD OOR DIE DRAAD KYK EN ANDER VROUE BEGEER NIE. MEKAAR AANVAAR VIR WIE EN WAT HULLE IS.

Haar Ideale Pasmaat

LIEFDE VOL, EERLIK EN OPREG. SELF ONDERHOUDEND. LEKKER KAN LAG EN NIE N NUKKEBOL WEES NIE. DINGE VAN DIE AARDE WARDEER EN NOG LUS IS VIR TOER EN AVONTUUR.

Wat Haar Vriende S

HINKER het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

HINKER moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.