In sy eie woorde...
Oor Hom
Redelik stil, maar vriendelik en opreg. Ek glo vriende en mense is baie meer werd as geld en goed. Geniet die mooi en goeie dinge in die lewe soos God dit bedoel het. Lewe gesond, eet gesond, oefen gereeld, speel klavier, vlieg rc helikopters, kweek bome, skryf rekenaar sagteware, kamp en stap met die honde in die veld en geniet sommer alles wat positief is.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand spesiaal en liefdevol met 'n sagte hart. Ek glo almal het soveel goeie eienskappe om met ander te deel, en dis te veel om hier te noem.
Wat Sy Vriende Sê
Lou_152 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Wilgers), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Programme: |
Dokumentêr; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Skietsport; Stap; Staptogte |
Kookkuns: |
Duits; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Afsitters: |
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Eerlikheid: |
Uiters |