In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n redelike stil mens, maar weet wanneer wat om te se en wanneer om liefs stil te bly! Ek is van die platteland, grootgeword op die plaas, en is dit waar my wortels is! Om op die plaas te wees is vir my ontspanned, hou van dans, lekker eet, saam met goeie vriende te kuier!
Sy Ideale Pasmaat
...daai enetjie wat by jou sal staan, saam met jou sal bou aan iets vir die toekoms! Sy wat nie sal huiwer om saam met my in my plaasbakkie op die plaas rond te gaan nie, motorfiets te ry nie, daai enetjie wat iets lekkers sal kraal toe bring as ek daar besig is om te werk! n BESTE maat!
Wat Sy Vriende Sê
Boketu het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
190cm (6' 2.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 33 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Beleggings |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Jag; Rekspring; Stap; Valskermspring |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |