In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is nie die doodgewone mens nie,in die sin dat ek ook buite my gemaksone kan presteer.
Ek beleef die geestelike wat seker maar vir min beskore of verstaan word aangesien godsdiens slegs die meelewing is van n ander gelowige is, met sy Skepper.
Musiek speel n belangrike rol in my lewe en dan verwissel die emosienele net soos die kleur wat dieselfde metamorfose kan ondergaan soos ons groei in ons sielslewe, hier op aarde.
Die diep dinge is vir my belangrik en n liefde vir Tolstoy die skrywer, klassieke denke,die waarheid in geskiedkundige gebeure en die diepe eenvoud van die mens le my dan na aan die hart.
Ek lewe na aan die natuur en reis nou vir ongeveer 7 jaar deur die wereld met my tentjie,rugsak en skootrekenaar.
n Stukkie droee brood en water met n vriend is meer heilsaam as n knaap met n swart 4x4 wat elke saterdag bier suip en biltong vreet en slegs die afgod rugby bewonder [ in heel sy bestaan].....terwyl sy kinders/kleinkinders krepeer in ellende.
Kennis oor Plato,Sagaria Sitchin,H.A.A.R.P. Gemtrails is vir my belangrik.
As jy my lewensmaat wil wees gaan ek jou ondersteun in alles wat ons saam gaan belewe.Fotografie,gedigte skryf,kuns........En ek sal onthou om elke aand jou bene en haksskene te versien met n skuur en n roompie.
Ek hou nie van geld nie en daarom het ek al my materiele besittings vir die armes gegee.
As jy my aanvanklik vind sal ek jou lewe tot n nuwe hoogte bring wat moontlik jou stoutste verwagtinge kan oortref.
Moenie dat my ouderdom jou mislei nie,ek handhaaf n gesonde lewensstyl soos van n persoon van ongeveer 55 jaar.Ek het pas die hele Suid-Afrika te voet deurkruis en die helfte van oud Suidwes.Dit het my tweejaar geneem om te volmag.
En indien self in die sestig beleef ons die mooi geel herfsblare van die seisoen in bykans alles wat ons doen en se.......?
Is jy daardie aanvallige mooi nooi met die rustigheid van,"soos n huisie in die berge".....dan kom ek jou haal..... !!!!!!!
Sy Ideale Pasmaat
Vrouens is so uniek en onvoorspelbaar.
Dit is die wonder van die vroulike geslag . ñ Julia Roberts, Audrey Hepburn, Edith Piaff of self's n Marlene Dietrich dra soveel bekoring weg....
n Vrou maak n huis n woning...
Dit last my onwillekeurig dink aan Cher toe sy in 1965 vir Sonny sing " ...but I have got you Babe....!!!!
Wat Sy Vriende Sê
Altydeerlik het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands; Xhosa; Zulu; Ander | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 192cm (6' 3.6") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese; Ander | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Atletiek; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Perdry; Skaak; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |