Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 55 | ||
Sterreteken: |
Ram; Tweeling; Leeu; Weegskaal; Boogskutter | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Gaelies / Iers; Hebreeus; Russies; Ander | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Oor me, myself and irene...
ek is uiters lojaal aan die wat ek vertrou
doen vryskutwerk in verskillende rigtings
hou daarvan om 'n pot verf te gryp en dinge op te helder
nuwe diy projekte reguit van pinterest af is my opkikker
speel klavier wanneer ek so voel
hou van 'n warm bad, goeie vriende en gesonde kossies
Die lewe is 'n lied en sing maak ons bly
Haar Ideale Pasmaat
Hy hou van lees, nuwe idees en gee graag komplimente
Hy verwelkom verandering
Hy kan maklik vergewe
Hy hou aan leer
Hy aanvaar self verantwoordelikheid vir sy mislukkings
Hy is in alles dankbaar
Hy stel doelwitte en lewensplanne
Hy hou by sy begroting
Hy spaar
Wat Haar Vriende Sê
olyfieduifie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
olyfieduifie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.