In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n geskeide man wat gereed is om 'n nuwe potensiele lewensmaat te ontmoet, sonder dat 'n huwelik 'n vereiste is.
Ek is 'n voltydse boer en 'n ekstrovert, ek hou van tuin maak en jag en lees.
Ek is 'n man van God en Godsdiens is belangerik vir my. Ek behoort aan die NG - Kerk.
Ek verkies 'n B-Persoonlikheid tipe dame, want my persoonlikheid neig om 'n tipe A-persoonlikheid te wees.
Ek is baie lojaal en liefdevol.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet die woord lojaliteit verstaan, getrouheid en baie betroubaar wees, dan kan 'n mens 'n verhouding kweek.
'n man wat konsentreer op sy maat en 'n vrou wat konsentreer op haar manlike maat, het altyd 'n goeie kans.
'n Goeie vrou is baie werd, baie meer as pêrels...
Wat Sy Vriende Sê
Johan1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Keetmanshoop, Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Duits; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Erotika; Flankering |