Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Noord-Amerika; Europa; Mauritius; NamibiŽ; Reunion eiland; Suid-Afrika; ArgentiniŽ; AustraliŽ; Nieu-Seeland
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

My ideale pasmaat hieronder sal sommer hierdie spasie dek.
Moet my asb nie probeer kontak as jy nie my profiel oordentlik deurgelees het nie.
Hoewel ek fantastiese honde het, dink hulle meer van my as van hulle self !
"I am proud to be everything liberals hate"

Sy Ideale Pasmaat

Christen gelowige, maar verkieslik nie 'n Gharismatis nie.
Uiterse eerlikheid is 2de belangrikste.
Geen liberaliste en kleurblindes nie.
Moet nie streef na politieke korrekheid nie, maar eerder na "politieke verkeerdheid" - jy volg nie die "mainstream" nie.
Moet nie oorgewig wees nie.
Moet nie enige gemors eet nie.
Jou liggaam en kop is gesond en jy pas dit op.
Moet nie 'n TV verslaafde wees nie.
Moet nie 'n rugby en krieket entosias wees nie. (Ek haat dit)
Moet nie 'n "shopping addict" wees nie. (Ek bly vÍr van 'n winkel-sentrum)
Moet nie feministiese neigings hÍ nie.
Moet emosioneel stabiel wees ASB !
Moet die natuur en plaaslewe verkies bo stadslewe.
Dra nie graag swart klere nie; jou naels en lippe is nooit swart nie
Jy is gemaklik met jouself en oordoen dus nie grimering nie.
Dra nie 'n mans haarstyl nie en hou daarvan om 'n vrou te wees.
Jy is verkieslik nie 'n maatskaplike werker van beroep nie.
Jy is nie 'n mens wat gedurig wil "party" hou en dans nie.
Jy is intelligent - nie die tipiese kommin 7de laan kyker nie.
Indien jy verder kan dink as gewone mense is dit 'n groot plus !

Wel, indien jy tot hier kon lees sal jy ten minste saamstem dat ek weet wat ek wil hÍ en nie wil hÍ nie. Ek is nie 'n "lucky packet" nie en jy hoef nie te wonder wat is binne-in nie !

Wat Sy Vriende SÍ

Liberalsmustfall het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Programme:
Nuus
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Tuinmaak
Sport:
Ski; Skietsport; Stap; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig