Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is mal lief vir die lewe en groei maklik waar ek geplant word. Het nie meer issues en hangups oor wie en wat ek is nie, ook nie waarheen ek oppad is nie.

Haar Ideale Pasmaat

Soek iemand wat vry en ongebonde is aan die vereistes wat die samelewing stel, maw iemand wat net homself is, nie verkramp is nie. Moet lief wees vir rondry, kuier, veld en natuur. Beslis mal wees oor honde eerste en enige dier.

As jy iemand is wat aan beweeg het in die lewe en nie meer issues het oor looks, status, geld en wat iemand mag dink as jy buite die grense leef nie. Iemand wat die waarde ken van vriendskap, omgee, reis, slaap onder die sterre, in bergstrome afkoel. Langs 'n vuur kan sit en lag en gesels sonder jou skoene en weet wat dit is om naby die eenvoudige dinge van die lewe te leef.

Vat die kans en kontak my, laat ons die lewe vat en die ritme in ons voete voel op voetpaaie waar ander bang is om te stap.

Wat Haar Vriende SÍ

Son_in_die_bos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Perdry; Stap; Staptogte; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde