0

Boertjie24

29 – Riversdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Jong man opsoek na liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n vriendelike en opregte ou wat van allerdaagse dinge hou. Uit gaan, dans en gereeld te kuier. Lief vir die plaaslewe en rond gaan. Baie lief vir visvang en die natuur daar buite. Avontuurlustig en bereidwillig vir nuwe dinge.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n meisie wat die plaas saam my kan geniet en al die allerdaagse lewe deur moeilike en maklike tye. Saam my kan uitgaan en sommer n gou n tassie kan pak vir n naweek wegbreek. Sy moet liefdevol, vriendelik en maklik met mense oor die wegkom. n sin vir avontuur en die lekker dinge van die lewe te kan geniet.

Wat Sy Vriende Sê

Boertjie24 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Riversdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 26
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Belangstellings:
Houtwerk; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Fietsry; Gholf; Motorsport; Stap; Tafeltennis; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie