Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Vandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Vereeniging), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Bul
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hi ek is eerlike , opregte, liefdevolle christen man.Wat altyd se beste gee in alles wat ek aanpak.Ek hou van fliek, uit eet en om nuwe plekke te besoek.Ek hou ook van live rugby en krieket wedstryde te gaan kyk.Ek hou niks van die see nie.Ek hang ook glad nie uit by klubs of pubs nie. Ek hou van musiek en om te gaan gym.Om te ontspan om rustige by die huis te verkeer met n dvd.Of musiek te maak.My uitkyk op die lewe is om altyd die Here eerste te stel.Ook om so te lewe of dit jou laaste dag is.Maar met n positief houding en gesinheid die lewe aan te pak.

Sy Ideale Pasmaat

Kwaliteite wat ek in vrou soek eerlikeheid, opregteheid, nederigheid.Ek opsoek na vrou met mooi persoonlikheid. Dit maak nie saak hoe vrou lyk vir my nie.Wat tel is wat in die hart aangaan.As my lewensmaat ook mooi is sal dit net n bonus wees.Wat n verhouding sal werk as altwee van ons n pad saam met die Here sal stap.Goeie vertroue in mekaar en ook in die Here is belangrik.Goeie kommunikasie is net so belangrik .Sonder dit sal n verhouding nie kan werk nie.Wat n verhouding sal breek is jaloersie, oorbesitlikeheid,en oneerlikheid.slordigheid en n vrou wat rook is vir my afsitters. Hoop om van jou te hoor.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Sing; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Krieket; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde