Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 27 Junie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Dendron (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Ram
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Geen pot is te skeef vir 'n deksel nie en mens is nie gemaak om so alleen oud te word nie en 'n maat met dieselfde belangstellings kan lekker wees.
Ek is lief vir die buite lewe, skarrel graag in die kombuis, lees hekel, naaldwerk, enige iets om besig te bly. Het 'n baie goeie sin vir humor en lag of huil maklik.
Hou ook van tuin maak en is baie lief vir enige dier behalwe slange! Ek hou baie van Rugby en Krieket en kyk dit graag.

Haar Ideale Pasmaat

"n Pasmaat moet immers dieselfde geloof, min of meer dieselfde ouderdom wees.
Twee mense moet immers sekere belangstellings deel anders sal daar nooit 'n aanpassing wees nie. .

Wat Haar Vriende S

Rakkertjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Rakkertjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.