Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 17 Junie 2017

Verander: 26 Maart 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Grootbrakrivier), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
184cm (6' 0.4") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Saggeaarde, geduldige, uiters aanpasbare, vrolike hartsmens soek n sielsgenoot om mee saam oud te word. Dis vir my so mooi as n bejaarde omie sy vrou se hand vat en haar ophelp by n trap, of sy arm om haar lyf sit en statig deur die saal wals. Ek is n harde werker, gee 150% in alles. Hou van dans en musiek, is kunstig, stap vir ontspanning, is positief en glo dat ek alles kan oorkom met die Krag van God wat in my woon. Is 'n boerenooi wat hou van die eenvoudige dinge in die lewe. Braai liewer n tjoppie as om te gaan uiteet. Soek 'n maat wat saam met my die sonsondergang kan bewonder, wat saam rustig kan wees maar net so gemaklik saam kan reis en plekke besoek.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik, hardwerkend, handyman, beleefd, ander met respek behandel, sterk persoonlikheid, hoof van die huis, lief v mense, sy hart kan uitpraat, nie die stilstuipe soort nie. Romantiese man wat my verras met n veldblom of blom uit d tuin, verrassingsafsprake, liefde en koestering, sal my uit sy hand laat eet. Dans. Eks baie lief v dans en soek n maat wat as die musiek reg is sommer om die eetkamertafel dans. As hy nog nie sy bagasie uit die verlede hanteer en verwerk het nie, het geen verhouding n kans nie. Bombasme en vulgere aanmerkings op die eerste ontmoeting is n no-go. Soek 'n rustige man na wie ek kan opkyk wanneer ek raad nodig het, maar ook iemand wat nog lus is vir die lewe en dinge saam wil doen en ervaar. Iemand wat reeds gelewe het en weet wat hy uit die lewe wil hÍ.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; NaÔef; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Boeke:
Fantasie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties