PospaksiePospaksie

Pospaksie

51 – Welkom (Riebeeckstad), Vrystaat, Suid-Afrika

Positiewe Impak en inspirasie maak 'n verskil

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Mei 2018

Verander: 12 Mei 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom (Riebeeckstad), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Bul
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies; Regte; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vrou wat lief is vir die Here en in absolute afhanklikheid van Hom elke dag aanpak. Positief, glas altyd half vol, goeie sin vir humor, hardwerkend, profesioneel, standvastig, hou van orde en roetine, netheid. Vroulik en goed versorg. Ewe gemaklik in jeans en tekkies as rok en hakskoene.
Hou van buitelug soos hiking, piekniek die see en son, maar nie die tent tipe vir 2 weke nie, 2 aande is aanvaarbaar. Hou van mense, kinders, diere. Ek het 'n laatlam seun wat nou 10 jaar oud is so as jy nie van besige kinders hou nie, moenie dat ons mekaar se tyd mors nie. [geskrap] kinders kom na die Here altyd eerste, ek is daarom ook nie heeldag op die rekenaar nie en antwoord soms eers my boodskappe dae of weke later.
Hou van 'n lekker braai of uiteet wat koffiewinkel insluit, hou nie van kroeg of clubs nie. Verkies dat jy matig drink en nie gedragsverandering ondergaan agv drank nie.
Kuier graag saam vriende, gaan op naweek hikes, kyk dvd as daartyd is. Lees is n luukse mal daaroor. Doen Bybelstudie.
My motto is Span my seile en vertrou God vir die wind. God gee vir elkeen talente gebruik dit.

Haar Ideale Pasmaat

Man wat die Here ken en Hom dien. Blanke man ten minste 1,82m lank. Hy moet my beste vriend wees ons moet alles met mekaar kan deel, alhoewel hy nie my Siamese 2ling moet wees aan my heup vas sonder sy eie stokperdjies. Standvastig goeie sin vir humor. Moet op sy gemak wees tussen ryk of arm mense, by enige een kan inpas, gesprek kan voer met alle ouderdomme. Almal het goeie en swakpunte ons konsentreer op die goeies en help mekaar met die swakkes. Aanvaar mekaar net soos ons en laat toe om jouself te wees. Netjies op homself, sy klere, sy kar, sy huis. Goed versorg in die sin van skoon naels en toonnaels, nekhare neushare en oorhare gaan dit nie doen vir my nie. Uiterlike is vir my minder belangrik as die mooi innerlike. Lief vir kinders, diere, oumense. Oneerlikheid, nie eers 'n wit leuen is taboe. Jaloesie.

Wat Haar Vriende S

Pospaksie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Geselsprogramme; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters