In haar eie woorde...
Oor Haar
[removed]
Ek is n reguit mens. Hou nie van nonsens en leuns nie.
As ek liefde gee, gee ek alles. Ondersteun altyd. Luister altyd. Gee n skouer om op te huil.
As jy van jol hou, hou verby. Ek is hier om n ware opregte vriend/man te ontmoet. Een wat weet hoe om n vrou te hanteer. Een wat saam my die lewe kan geniet. Iemand met wie ek n pad kan stap. Iemand vir wie ek lief kan he, en al my liefde kan gee. Wil saam hom oud word, saam hom plekke sien, dinge doen.
Ek het op n plaas groot geword, en ja, woon nou in die stad. Maar geniet dit om so af en toe bos en Drakensberge toe te gaan, die rustigheid, die geknetter van n kampvuur, die nag geluide. Dit laat my heeltemal ontspan.
Ek geniet dit om met oumense te kuier, na hul stories te luister toe hul jonk was. Altyd so interesant. Kinders, mal oor kinders. Bederf my broers se kinders baie wanneer ek hul sien.
Leef voluit! Lewe is kort, geniet elke oomblik wat God vir jou gee!
[removed] Vra groot onverskoning. En die wat ek hopenlik eendag sal ontmoet, ek stick jou vir koffie dan... net om op te maak oor ek so lank gevat het om te antwoord...
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet eerlik en opreg wees. Lief wees vir God. Liefde he vir die natuur, diere en kinders.
Hy moenie jaloers en besitlik wees nie.
Moet weet wat is liefde, en hoe om lief te kan he en liefde te gee asook liefde kan ontvang. Ek hou daarvan om te bederf so af en toe. Hoop dit werk beide kante... hahahaha! Moet ondersteunend kan wees, lief wees vir familie. Moet dinge saam my kan wil doen, visa versa.
Moet my kan aanvaar vir wie en wat ek is.
Wat Haar Vriende Sê
Extremechick het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Midrand (Kyalami), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |