Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 04 Februarie 2017

Aanlyn: Gister

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Gaelies / Iers; Nederlands; Noorweegs; Pools; Russies
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Intrige,-belese,eksentriek,sien die snaaks maklik in n situasie,even in the face of death,- in welke geval ek myself moet aanspreek om my gesig ernstig te trek,- en dan is selfs dit ammusant,-ek hou van wie ek is en ek hou van my mense(soos Steve Hofmeyer sÍ,-bikers en boere) ek kan met altwee vereenselwig,-of beter gestel,-ek is n gemene deler,-ek sal nou nie sÍ die kleinste gemene deler nie,-kom ons hou by gemene deler,-maar nou ja,-daar het jy dit,en as jy wil weet hoekom my naam Asterix the Gaul is,-dit verwys na ons herkoms voordat ons voet aan wal gesit het en Harry ons tegemoet geloop het toe die Ryger die Tyger en die Titanic op die rotse geloop het en Maria wat toe al skeurbuik gehad het vir Jan die rooi tapyt uitgerol het en Harry wat ontevrede was met die way wat Jan die skip gepark het,-"Ons was miskien Franse Hugenote maar het ons dan Frans gepraat nie?blykbaar nie,- oŽnskynlik Gallies,- dit in n neutedop(ek wonder waar kom dai uitdrukking vandaan)dissekteer die feite tot jy by die kern van die waarheid kom,-dis ek!!!

Sy Ideale Pasmaat

Hulle noem dit chemie,-jy kan dit nie beskryf nie en jy kan dit nie kies nie,jy kan nie daaraan vat nie en jy weet ook nie hoe dit lyk nie,-dis vir niemand om te verstaan nie,-dit is daar of dit is nie...en kan in die vreemdste verpakking voorkom,-en blykbaar moet daar chemie wees anders is daar niks,- maar blykbaar as daar chemie is,is dit nie lank nie,dan steek fisika ook sy kop uit en dan is dit nie lank nie dan waai die hare,--hygend,-ek bedoel,-hygend herd,-en chemie het die manier om goed met mekaar te laat verbind,-so strooi die mojo,-dalk net iewers vind daar n kernreaksie plaas,-mwha

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit; Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Rock
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Houtwerk; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Boks; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Motorsport; Perdry; Skietsport; Tafeltennis; Tennis; Uiterste sportsoorte
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare
Afsitters:
Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie