SonDassieSonDassie

SonDassie

42 – Atlantiese Kus (Atlantis), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek kan jou beste vriendin wees as jy my net sal toelaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus (Atlantis), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Bul
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is `n groot skool waar ons leer van al die lief en leed, pyn, hartseer, verliese, toekennings en soveel dinge wat ons nog nie ervaar het nie. Ek sien myself as iemand wat al meer as my deel van al hierdie emosies ervaar het. Al hierdie ervaringe het my so gevorm dat ek dit op `n positiewe manier wil toepas in my lewe. Nuwe vriende maak, dalk nuwe liefde vind waar ons mekaar kan bearbei tot die beste van ons vermoe. Ek heg groot waarde aan kommunikasie en vertroue, sonder dit, is enige verhouding, hetsy vriendskaplik of romanties geen kans tot oorlewing. Ek hou van mense oor die algemeen. Ek is maar kleinhartig as dit kom by mense wat daardie ferm druk in `n regte rigting nodig het. Ek is maar nog baie van die "old school" soort. Sorg dat die kinders uitgesorteer is met skool, kossies, kleertjies en die huis werkies op datum is. Vir ontspanning sal ek bietjie voor die komper sit of `n goeie fliek geniet. Die kinders verras ek so af en toe met `n uitstappie van hulle keuse. Die lewe is rerig soos `n skoppelmaai, maar ons moet bereid wees om die lesse daaruiit te neem. Verder wil ek die lewe geniet en ontdek wat nog aan my onbekend is...

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag iemand wil ontmoet wat eerstens van kinders hou. Iemand wat weet hoe om deel te neem aan `n geselskap, wat kan invleg met die onderwerp wat bespreek word. Iemand wat van mense hou in algemeen. Iemand wat nie bang is om te wys hoe hy voel nie. Iemand wat my sal toelaat om sy vertroue te wen. Iemand wat weet wat dit is om `n famile te he en die waardes daarvan te koester. Enige verhouding se hoeksteen is kommunikasie en vertroue, sonder dit, is dit alles verniet. Iemand wat so nou en dan as familie wil saam uitgaan. Iemand wat sal tyd maak vir mekaar, selfs in ons "besige" roetines.

Een euwel wat my regtig van koers maak; is Iemand wat nie heeltemal lojaal, eerlik of reguit is nie, dit alles is `n teken van die "begin van die einde"....

Wat Haar Vriende SÍ

SonDassie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; R&B / Soul
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Dobbel; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie