0

TransKaroo

48 – Makhanda (Grahamstad) (Grahamstad), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Trans Karoo

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n Christen en het streng waardes waarby Ek probeer hou Ek geniet Kerk aktiwiteite en is redelik betrokke by my Kerk Ek sal dit ook baie graag in my Lewens Maat wil sien EK is n mense mens en geniet om met mense te deel en te werk Dit is hoekom ek my werk so geniet Ek geniet die buite lewe en is baie lief vir roadtrips Ek is baie lief vir Langarm dans en het op die plaas groot geword Ek kan nie dronk mense vat nie en ook nie mense wat die Here se naam vir elke tweede woord gebruik!! Ek hou van lekker gesels, baie lag en sommer vrolik saam sing Respek teenoor volwassenis speel n groot rol in my lewe en werk en ja ........ Ek sal seker op die eerste dag na jou ouers as Oom en Tannie verwys

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal graag n Lewensmaat wil kry wat saam met my die Here sal dien Sy moet die Here ken en verkieslik uit n Christen familie kom Iemand wat trots en tevrede met haarself is Sy moet nie n Model poppie wees Iemand wat hou van dans, al is jy net bereid dat ek jou leer Sy moet n familie mens wees en lief wees vir mense Ek sal dit waardeer as sy hou van die langpad en sal bereid wees om soms saam te ry met my werk Sy moet iemand wees wat ek op enige tyd na enige plek kan neem en aan enige iemand voorstel Wees net jouself! Plane Jane

Wat Sy Vriende Sê

TransKaroo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Makhanda (Grahamstad) (Grahamstad), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 41
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Xhosa
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Spyseniering; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Lees; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Lyfbranderry; Motorsport; Rugby; Snoeker; Stap; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters