jrojro
1

jro

38 – Phalaborwa (Tzaneen), Limpopo, Suid-Afrika

soek eerlike lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

E is n baie goeie mens. Ek is vriendelik. Is hier om goeie vriendinne te ontmoet. Die lewe saam met my te geniet Ek hou van die buitlewe, Avontuurlustig, Visvang kamp, Plaas lewe, Jag, 4x4 en quads.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlike opregte vrou wat a boer seun kan waardeer. Sy romanties wees.Lief wees vir die plaas lewe en buite lewe. Sy moet vriendelik en sosial wees. Sy moet kos maak. Man ondersteun en bystaan en van die plaas lewe hou.

Wat Sy Vriende Sê

jro het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Phalaborwa (Tzaneen), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

jro moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.