PeperkorreltjiePeperkorreltjie
3

Peperkorreltjie

61 – Heidelberg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika

"Daar is n gansie wat graag met jou die nuwe lewe wil in dans"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sagmoedige, sin vir humor, hardkoppig partykeer en baie skerp... Hou van eerlikheid, opregtheid, goeie sin vir humor en regverdigheid. Hou nie van selfsugtigheid, oneerlikheid en selfgesentreerd nie, Gym, ry fiets en draf so bietjie, Doen art goedjies en naaldwerk. Gaan river rafting (bietjie iets waaghalsig) en hou daarvan om n dag of wat net flieks te kyk. Om my lewe nog verder voluit te lewe en dit met iemand spesiaal te deel en geniet.

Haar Ideale Pasmaat

Die persoon moet hardwerkend, standvastigheid, Opregtheid en eerbaar wees. Goeie kommunikasie, stel die ander persoon eerste bo familie en vriende. Goeie kwaliteit tyd saam. Graag saam n staptoer doen. Vernietiging van n verhouding is wanneer die ander partye inmeng. Oneerlikheid, selfsugtigheid en ophou omgee.

Wat Haar Vriende Sê

Peperkorreltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sao Tome & Principe
Ligging:
Enige plek in Sentraal-Afrikaanse Republiek
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Kampering; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters