In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek: Ek glo ek is die person met die kleinse hartjie en dat fisiese wonde gouer herstel as 'n gebreukte hart. Glimlag is die beste medisyne so ek sal my bes probeer om 'n glimlag op 'n persoon se gesig te hou. Hou van eksprementeer en nuwe uitdagings probeer. Dans graag en luister musiek. Hou van kos maak en eksperimenteer met nuwe en uithemse geure. Eks ongelooflik romaties en gebruik my verbeelding om te voldoen aan 'n vrou se behoeftes.
Werk: Hou van wat ek doen en die uitdagings wat met dit gepaard gaan. Lojaal teenoor my werk. Het ambisie in die lewe en streef na beter. Stel vir my doelwitte en het groot drome. Ek glo dit is beter om 'n ding reg te doen die eerste keer as om te verduidelik hoekom dit verkeer is.
Vriende: Die vriende wat ek het is soos my broers en veruil hulle vir niks. Ons is daar vir mekaar en ondersteun mekaar wanneer die lewe druk. Verkeer graag sosiaal saam met hulle en dit is groot pret.
Geloof: Te danke aan Sy wonderlike genade en krag het ek sukses behaal, en wie en wat ek is vandag. Sonder Hom is ek niks en sal Hom aanhou loof en prys.
Sy Ideale Pasmaat
Die vrou in my lewe moet n kontak person wees wat dieselfde aandag, liefde en omgee gee wat sy verwag van die man in haar lewe. Wat ander se belange op die hart dra, want sy sal definitief meer ontvang van my kant af. Moet Lief wees vir kinders kinders.
Wat Sy Vriende Sê
Baltie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Ander | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Baltie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.