In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n weder geborende christen wat die lewe weer in die oe wil kyk saam met iemand met die selfde beginsels as ek het en hou van die natuur en om rustig by n vuur te sit en te gesels met daai spesiale dame ek hou ook van saam kuier en lag met familie en vriende en dan om die Here eerste te plaas in ons lewe en hom saam dien.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n wederbore christelike dame wat eerlik en opreg is en daarvan hou om vertroetel te word.Sy moet ook dieselfde belang stellings as ek hê saam met my die Here dien en die buite lewe (natuur) geniet. Sy moet asb eerlik en opreg wees en ook die klein dingetjies in die lewe geniet en wardeer.
Wat Sy Vriende Sê
geluksoeker_879 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
190cm (6' 2.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Lees: |
Ek geniet dit |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Troeteldiere (Het): |
Reptiel(e) |
Afsitters: |
Dans; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |