In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het n magdom lewenservaring is selfversekerd liefdevolle pa, maak my meisiekind self groot, is gek oor kamp toer en ontdekking v avontuur plekke en natuur wildernis spots. Nie te onaantreklik. Gelukkig skatryk. Soveel geld wat rondle ek kry dit nie opgespoor. Ek hou van down to earth stuff. Mombakkies leunaars manupileerders en swakselfbeelde word gou gefire. Handig en slim besig en opbouend. Natuurlike leieraar aardse mems. Huislik. Aanbid nie rugby of mans drinker sportbsoorte pubs of kroe nie. Gaan braai liewer in natuur en soek mooi diere of voels op.
Sy Ideale Pasmaat
Selfversekerd, nie pieperig of mammas girls, hande reg vir enige ding, jeans en telkies, nie mans liefhebber of sensasie soekerig
Opreg reguit eerlik mal oor natuur en kamp.
Kan die laaste jare van ha.lewe voluit leef SAAM my met n wilskrag gevul met insig en integriteit.
Wat Sy Vriende Sê
Singvalk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Skatryk |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 51 | ||
Sterreteken: |
Bul; Maagd; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Singvalk moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.