Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vaalwater, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n plane jane wat gemaklik is met wie ek is. Eerlikheid, loyalityd en opregtheid is vir my uiters belangrik. Ek leef vir die buite wereld en die vir wie ek lief is. Ek wil dinge saam mekaar doen of dit nou deur die veld ry op 'n sondag middag is met 'n piekniek mandjie of help beeste spuit tot 'n bier aandra op n warm dag en 'n draai saam op die trekker vat. Ek is lief vir die gronpad, oop vlaktes tot bosveld, kamp, visvang, perdry en sport. Ek is nie bang vir 'n hanslam of groot wild nie. Ek kyk goed na myself, maar het al geleer laat 'n gebreukte naal weer terug groei, maar tyd saam mekaar nooit vervang kan word nie. Ek geniet 'n braaivleis vuurtjie met goeie geselskap en 'n lekker steak. Ek het ook soms 'n lawe oomblik en vang spontane dinge uit liefde aan.
As jy my hart kan wen dan sal jy dit elke dag weet...

Haar Ideale Pasmaat

'n God gedrewe man wat elke dag hard werk maar weet wat is balans. Hy moet 'n reguit pad stap en nie bang wees om my die regte hy te leer nie. Ek het wardeering vir die merke wat die lewe op elkeen van ons laat, dit maak jou mens, dit maak jou man.
Hy is trots op wie en wat hy is en weet wat hy van die lewe wil he. Hy is 'n boer saam wie ek die liefde vir die plaas lewe elke dag kan uitleef en wardeer. Hy sal my oppas soos ek vir hom en nie toelaat dat iemand anders met sy vrou mors nie. Hy weet laat ware geluk nie gekoop kan word nie en laat gelukkige tye saam meer beteken as duur geskenke en aardse dinge.

Wat Haar Vriende SÍ

MeisievaniPlaas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Perdry; Polo; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Tennis; Valskermspring; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol