Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Ruiterhof), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Spyseniering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Met 'n Vriend soos Ek . . .
Sal jy Veilig wees; Gemaklik Lewe - en die mooi dinge in die lewe geniet.
Sonder Kommer oor die toekoms, Argumente en Twis - 'n rustige, maar tog interressante en vol lewe van nuwe plekke ontdek, nuwe dinge doen en goeie waardes behou.
Net vinnig iets oor myself:-
Stillerig, rustig, liedjie-skrywer, musikant.
Mooi musiek; lekker kos en goeie mense en dinge is die kern van my lewe.
Braai en kuier gereeld. Regte-egte Suid-Afrikaanse kos is my voorkeur, maar enige smaaklike kos is reg.
Ek is altyd besig met iets interressant - houtwerk; bouwerk; doen-dit self projekte, musiek, lees.
Ek hou van die natuur, reis en nuwe plekkies ontdek; naweke weg-breek, toer wanneer ek ookal kan.
Ek benodig net 'n dame, 'n Goeie Vriendin, wat dit saam met my wil geniet.
"It's No Fun Flying Solo"
Dalk is JY DIE EEN?

Sy Ideale Pasmaat

My Pasmaat; Vriendin en Reis-Maatjie:-

Is ontspanne, gemaklik, openlik, eerlik, vriendelik en maklik om oor die weg mee te kom.
Netjies en goed versorg.
Hou van die natuur; reis; lekker kos; goeie mense, nuwe ondervindings.
Kom ons benut elke liewe dag so goed as ons kan, want tyd staan nie stil nie.
Wat meer kan mens vra?

Wat Sy Vriende SÍ

SLSenior het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie
Belangstellings:
Houtwerk; Inkopies; Lees; Musiek Maak
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig