In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n spontane dame willig om te waag met enige avontuur wat ek moet aanpak, ek hou nooit op om te lewe nie en pak alles aan en is mal oor mense en hulle verskillende tipe grense.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet 'n uitspattige sin vir humor he , liefdevol wees en eerlik.
Spontaan en oor die weg kan kom met sy medemens , wat my tipe verhouding sal maak werk is die feit dat altwee moet weet daar is 'n tyd en plek vir alles.
Wat Haar Vriende Sê
Bitterbessiesonskyn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 29 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Modieus (Ek dra net die nuutste modes) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Meditering; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Muurbal; Perdry; Sokker |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Mag |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |