In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n redelike gemaklike persoon sonder te veel fiterjasies ! Ek is vriendelik/spontaan kan n grapjas wees ! Hou van aandag en komplimente ! Geniet n man wat saam met my dingetjies wil doen ! Geniet dit om saam shopping centre toe te gaan! By my familie heerlik te kuier ! Hou van braai/ movies / gewone ou dingetjies in die lewe ! Hou van diere . Ek sou saarvan hou indien my aanstaande man in my lewe my onvoorwaardelik aanvaar nes ek is ! Hou van n mooi huis waardeer goed opgevoede persoon ! Indien jy my beter leer ken aal jy agter kom dat ek eintlik nie te veeleisende soort mens is, nie !Ek sien uit saarna om jou te leer ken !
Haar Ideale Pasmaat
Ek sou verkies dat hy goeie maniere het asook deernis en geduld heens my maar ook ander mense asook diere ! Hy moet saam met my dinge wil doen ! Saam kerk toe gaan ! Hy moet homself goed op pas , netjies wees vol warmte asook liefde vir my en andere ! Verkieslik nie rook nie sal dit waardeer indien hy nie vloektaal gebruik nie ! Vriendelik ten alle tye saam kos wil en kan maak ! Sy eens gekuier saam met sy vriende soort van halt roep as hy eers met my ernstig begin raak en eindelik met my getroud is ! Hy moet goed na sy finansies kan omsien en nie willekeurig lings en regs net spandeer nie ! Hy moet kan aanvaar dat ek nie werk nie en n tuisteskepper is ! Ons moet wedersydse resoek vir mekaar he asook n passievolle lewe saam wil en kan geniet ! Hy moet nie net een ding op sy brein he, nie !! Glad nie afkraakend heens my wees nie of emosionele afkraaking nie ! Eerlik , opreg asook betroubaar wees ! Geen kans vatter nie ! Sy oe moet ook nie dwaal nie ! Hy moet dit 100%, saam met my kan en wil geniet !
Wat Haar Vriende Sê
bolliewollie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 198cm (6' 6.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Seil; Ski; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |