Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 11 September 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Visse
Lengte:
197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 196cm (6' 5.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

By my is dit wat jy sien is wat jy kry. Ek gee nie voor wat ek nie is nie en hou ook nie van mense wat so is nie. Ek is maar n stil mens wat nie baie praat nie, behalwe as ek of my familie / vriende te na gekom word- dan loop die Hollandse bloed sterk deur. Die humeur is partykeer maar kort, maar ek word net so gou weer gaaf en goed, Ek hou nie baie daarvan om tussen mense te wees, veral nie groot groepe nie. Seker maar wat n mens n introvert sal noem. Ek is life vir die platteland en plaaslewe, as jy my nou wil kranksinnig he, dan sit jy my nou in n stad iewers. Wat doen ek vir ontspanning - ek werk. Ek hou van wat ek doen so eintlik is dit nie werk nie . Maar nou by dit alles gese, n mens kom seker by n punt in jou lewe wat jy moeg word om als alleen te doen en iemand soek om dit mee te deel . Nou ja, as jy tot hier gelees het en ek het jou nog nie afgeskrik nie, gooi daar vir my n lyn. ( Ek het nou al die klomp nonsense geskryf want dis mos maklik agter die skerm, maar in die regte lewe is ek nie gewoonlik so spraaksaam, sit gewoonlik daar met n bek vol tande. )

Sy Ideale Pasmaat

Ek het nog my hele lewe lank gewerk ( gesukkel) met dit wat ek gehad het , so het ek geleer as iets nie pas nie moet jy dit maak pas. So ek soek meer n aanpas-maat as n pasmaat. Iemand wat by my sal aanpas , maar by wie ek ook kan aanpas. Niemand is perfek nie. Ek sal als wat ek het gee en doen vir die regte persoon, maar moet my net nie deur die gat trek nie, dan kan jy maar die hele besigheid los. Ek het nie n probleem om aleen te wees nie en hou van my eie geselskap, maar n mens kan ook seker net soveel gesprekke met jouself he voor dit n bietjie vervelig en afgesaag raak. As jy dink dat jy dalk my aanpas-maat (net nie klere aanpas-maat, ek haat "shopping") kan / wil wees, wie weet ? Miskien verbaas ek jou ?

Wat Sy Vriende S

VlieendeHollander het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selibaat; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Volk
Boeke:
Geskiedkundig; Speurverhale
Belangstellings:
Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties