Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 19 Oktober 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 34
Sterreteken:
Bul; Maagd
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 196cm (6' 5.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies; Regte; Regering; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vrolik & vriendelik, en n besonderse goeie vriendin.
"Live for the moment", en nie bang om iets aan te pak nie. Wil graag toer en ons eie land en die wreld verken. My geloof is belangrik vir my. Niemand op aarde sal my oordeel, aangesien my Verlosser die enigste ware God is wat my elke dag sal oppas en saamstap. Ek looooooooooooove goeie geselskap. My studies is ook n groot deel van my lewe, en ek het beslis aspirasies om hor hoogtes in die lewe te bereik.

In kort - ek is 'n meisie duisend! :-)

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n Christen wees.
Hy moet 'n vrou kan respekteer.
Hy moet my te alle tye ordentlik behandel.
Hy moet nie anti-sosiaal wees nie, en bereid wees om saam te kuier (ek is nie 'n voltjie wat jy in 'n hok kan toesluit nie).
En ek verpes dit wanneer vriendelikheid van n vrou, aspris deur mans ge-interpreteer word as "flirt".

Jy moet 'n entoesiastiese mens wees. En n goeie sin vir humor is 'n voorvereiste. Sarkasme werk ook ,,, partykeer.

Wat Haar Vriende S

Tandjiesxxx het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Romanse
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Liggaamsbou; Perdry; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties