SKILPADJIE1

57 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Alle diere in veld is ni die selfde. Tel die skilpadjie op, kyk hom in die oe en hy verras jou dalk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
46 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

skilpadjies is stil diertjies wat praat as dit nodig, en stilbly en net luister as nodig is alhoewel ook maar lekker kan lag en babbel en sommer net verspot ook kan raak as 2 van hulle mekaar in die veld raak loop. Maar moet ons ni onderskat ons kan ons man staan...het j al ooit gesien dat koning leeu of olifant ons onderkry. Agv die aard van my werk kom ek soms telande op n koppie en dan is dit droom tyd en die mooi rondom jou raaksien. Hou nie daar van om heeldag stil tesit en niks te doen nie. eerder interresante plekke besoek en dinge te doen. hou van dinge navors en ondersoek. gesels oor enige iets.

Sy Ideale Pasmaat

Wees jou self. Ek gee ruimte vir almal se siening en denkwyse en besluite in die wereld dan kan mens lank gesels. En as mens ni na mekaar kan luister of tyd het om te luister ni dan word dit n eenrigting gesprek en kan elkeen netsowel op sy eie klip gaan sit en met hom self praat. Ek wonder maar net soms of sal iemand tyd he om met skilpadjie te praat as julle so besig is soos jul se. En afspraak vir milkshake en skilpadjie moet so vinnig sluk dat hy byna verstik want daar is vergaderings wat wag...aaai

Wat Sy Vriende SÍ

SKILPADJIE1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Boeke:
Geskiedkundig; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie
Sport:
Gholf; Hang- / Skermsweef; Snoeker; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig