Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Junie 2017

Verander: 14 Mei 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Faerie Glen), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 63
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n energieke persoon met baie wye belangstellings. Ek kan nie vir te lank stilsit nie en sien die onbekende as 'n uitdaging. daar is soveel om te ontdek en te sien dat elke oomblik belangrik is. Ek ryk graag na die volgende horison en leef voluit, maar kan to heerlik droom. Vol romantiek en hou van mooi dinge om my. Stap sommer kilometers in die veld en pak 'n lekker wandelpad met 'n galoppie aan.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat 'n perd bloots kan ry en nie bang is om 'n lagvrou besig te hou nie. Wil die wereld nog volreis en interessante dinge aanpak wat mens se lewe kan verryk. Tof ook die waarde van 'n pragtige sonsopkoms en sonsondergang kan besef. Totale eerlikheid is nie onderhandelbaar en iemand wat tog nie berge bagasie saamsleep en "geite" het nie. lag en geniet die tyd saam en wanneer dit moet, huil saam. 'n maat deur dik en dun

Wat Haar Vriende SÍ

Volmoed het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Latyns; Nuwe Era; Rock; World
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Dans; Muurbal; Rugby; Stap; Staptogte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig