4

Kalahari005

56 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Al wat ek kan belowe is my genuine self.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik, werk te hard en het nodig om my lewe in balans te bring. Opsoek na ware liefde en eerlikheid.
Ek is 'n provider, en nie altyd die mees romantiese nie, maar eerlik en opreg.

Sy Ideale Pasmaat

Moet kan lag en die mooi in die lewe sien (lady-bird, sons ondergang), moet nie totaal finansieel afhanklik wees nie.
Eerlik en opreg, wat 'n man kan waardeer wat alles gee. Ons moet kan gesels oor probleme, en altwee ons foute kan erken,
My tyd verdryf is DIY, motors, stap in die berge, voete in die sand, kaalvoet natuurlik. O ja, en uhmm Vrystaat Rugby.
Eerlikheid is on-onderhandelbaar.
En jy moet 'n lekker koppie koffie kan waardeer.....

Wat Sy Vriende Sê

Kalahari005 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
39 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Swart
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Fietsry; Kampering; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Veerpyltjies; Vlugbal; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters