Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Terenure), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n doodgewone man wat n salaristrekker is. Ek hou baie van reis, hetsy in SA of in die wêreld maar dit gebeur beslis nie elke jaar nie. Wanneer ek reis bly ek beslis nie in 5 ster hotelle nie. Ek kan jou miskien nie miljoene bied nie, al wat ek kan bied is lojaliteit (veral ook binne vriemdskapsverband - ek praat nie gelyktydig met 'n klomp dames nie) commitment, ondersteuning, sin vir humor, lekker tye op vreemde plekke ervaar....ten slotte....as jy nog sukkel om oor jou laaste egskeiding of breek na 'n lang termyn verhouding te kom, hou ASB verby. As jy nie bereid is om jou gevoelens verbaal en deur handelinge te wys nie, hou verby. As jy van iemand hou en belangstel in hom of haar, moet jy bereid wees om dit te sê en te wys....anders hou verby. Ek is regtig nie in "hard to get" speletjies nie. If you know it then show it.....
O ja, as jy nie bereid is om saam met my kerk toe te gaan nie, hou ook maar verby. My kerk is my plek van vrede van vreugde...En ek gaan so ver moontlik elke Sondag. Laat hoor van jou.....
Sy Ideale Pasmaat
Mooi, goedversorgd, jammer maar nie nie (ekstra)groot en oorgewig nie....(curvy is baie mooi) Moet n sin vir humor hê en van die die buitelewe hou. Sal lekker wees as jy bereid is om saam met my op my motorfiets rond te toer (maar is darem nie 'n voorvereiste nie) Ek ry darem nie nét motorfiets nie, besoek die wildtuin ten minste een keer per jaar (met my kar) maar is ook nie meer lekker om altyd alleen te gaan nie. Moet hou van rondry en rugged en onbekende plekke wil besoek....MAAR...moet ook hou van mooi aantrek en shows in 'n teater te gaan kyk.
Wat Sy Vriende Sê
Christo66 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Swaar Metaal; Volk; World |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Nie-fiksie; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Boogskiet; Curling; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Pluimbal; Rekspring; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Ski; Skietsport; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Veldhokkie; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Yshokkie |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |