Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Augustus 2017

Verander: 06 Augustus 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Brandfort), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sal my beskryf as 'n spontane, vriendelike, liefdevolle gee mens beskryf. Ek hou baie van tuinmaak, lekker kos maak, om tyd saam met my familie en vriende te spandeer,
om rustig by die huis te verkeer, om so nou en dan uit te gaan,om interessante plekke te besoek en met vakansie te gaan. Kortom ek is lief vir die lewe! My uitkyk op die lewe is... behandel mense soos jyself behandel wil word, dat 'n mens baie met 'n glimlag en liefde regkry en dat 'n mens elke dag en sy geleenthede moet aangryp en omhels. Waarvan ek nie hou nie is... leuns, oneerlikheid en onbetroubaarheid. Ek is baie lief vir my kinders en twee kleinkinders , ons is baie heg. Ek love die see, die wildtuin en... ag sommer alle interessante en mooi plekke. Ons land is mooi. Ek hou daarvan as my maat vir my wys hy gee om.

Haar Ideale Pasmaat

Die kwaliteite waarna ek opsoek is in 'n pasmaat is eerstens Eerlikheid, opregtheid, liefdevol, iemand wat my sal kan aanvaar vir wie en wat ek is(foute en al), 'n christen, ondersteunend en heel belangrikste wedersydse respek. Vriendskap, kameraadskap, liefde, eerlikheid en opregtheid sal 'n verhouding laat werk.Die aktiwiteite wat ek met my maat wil deel sal wees om saam tuin te maak, saam kos te maak, saam by familie en vriende te kuier, saam vakansie te hou, saam inkopies te doen, lang gesprekke te voer. 'n Verhouding vernietiger is beslis as 'n mens nie oor verskille en probleme met mekaar kan praat nie. Kommunikasie is BAIE belangrik.

Wat Haar Vriende SÍ

Somer_234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
Reis; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Roei; Rugby; Skaak; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties