In haar eie woorde...
Oor Haar
Na 19 jaar is ek nie meer lus vir alleen wees nie. Maar ek is ongelukkig 'n natuur mens. Sal nooit in 'n stad of dorp aard nie. Ek is lief vir diere en leef baie na aan my God. Ek waardeer mooi dinge, is baie lief vir die see en die wildtuin. Ek hou van bak en brou en kosmaak. Ek hou niks van uiteet nie. Ek is baie huislik. Lief vir my taal en my volk. Ek kuier net saam BLANKES. Hou nie van uitgaan nie. Maar wil graag die mooi in ons land saam 'n spesiale maat ontdek. As jy alles hier bo genoem aanvaar kan ons "kliek".
Haar Ideale Pasmaat
For those who don't understand. Only white men and Afrikaans. Please!!! My ideale pasmaat moet 'n een vrou man wees.Absoluut blank wees. Hy moet lief wees vir die natuur en veral die see. Hy moet Afrikaans wees. Dis my taal en my trots. Hy moet die lewe saam my kan geniet sonder om eers te drink en dan te geniet. Ons moet kan saam lag, saam vir ons kleinkinders en kinders gaan kuier. Hy moet hou van die mooi in die lewe. Lag is altyd belangrik. Hy moet lief wees vir diere. Hy moet my baie bederf want ek gaan hom baie bederf. Eerlikheid is baie belangrik. Ons moet daar wees vir mekaar in alle omstandighede. Hy moet lief wees vir eet, regte boerekos want ek hou van kosmaak. Hy moet vir my die wildtuin en die laeveld gaan wys en my altyd belangrik laat voel. Hy moet vir my lief wees vir wie ek is. Hy moet my kinders, kleinkinders en my ma aanvaar as deel van my lewe. Ek wil graag in die Laeveld opeindig. Dis mooi wêreld sonder winter. En, hoe nader 'n man en vrou aan God beweeg, hoe nader beweeg hul na mekaar toe. Dit is die no 1 tot 'n suksesvolle verhouding.
Wat Haar Vriende Sê
Liefvirdiesee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom) (Vaalwater), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Donkerbruin; Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Fietsry; Gimnastiek; Lyfbranderry; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Snorkelduik; Swem; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |