Liefvirdiesee

55 – Naboomspruit, Limpopo, Suid-Afrika

Opregte "huisvrou" wat lief is vir die lewe, die see, die natuur. Soek maatjie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Naboomspruit, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Grys
Oogkleur:
Blou; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is mal oor bak en brou. Die natuur lÍ my baie na aan die hart. My kleinkinders is my rykdom en ek is baie lief vir my kinders. My ma sal altyd deel van my lewe wees. Ek wil graag my eie land deurtoer want daar is so baie plekke wat ek nog nie gesien het nie. Ek is 'n eenmansvrou. Ek is glad nie sosiaal nie en verkies 'n kuier om 'n kampvuur of voor die kaggel in my eie huis. Ek is nou al lank alleen en dink dis nou tyd om uit te kyk vir die regte maatjie. Ek is lief vir lag, musiek en 'n tranetrekker fliek. Afrikaans is vir my baie belangrik en is ek trots op my taal. Ek is eerlik en opreg en hou van opregte mense. Ek hou nie van "shop" nie. Sal eerder 'n lysie vir aankope vir iemand gee. Winkels en klere koop trek my nie. Gee my eerder 'n kamera in die natuur. Ek wil lief wees en liefgehÍ word. Die is ek.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet 'n een vrou man wees.Absoluut blank wees. Hy moet lief wees vir die natuur en veral die see. Hy moet Afrikaans wees. Dis my taal en my trots. Hy moet die lewe saam my kan geniet sonder om eers te drink en dan te geniet. Ons moet kan saam lag, saam vir ons kleinkinders en kinders gaan kuier. Hy moet hou van die mooi in die lewe. Lag is altyd belangrik. Hy moet lief wees vir diere. Hy moet my baie bederf want ek gaan hom baie bederf. Eerlikheid is baie belangrik. Ons moet daar wees vir mekaar in alle omstandighede. Hy moet lief wees vir eet, regte boerekos want ek hou van kosmaak. Hy moet vir my die wildtuin en die laeveld gaan wys en my altyd belangrik laat voel. Hy moet vir my lief wees vir wie ek is. Hy moet my kinders, kleinkinders en my ma aanvaar as deel van my lewe. Ek wil graag in die Laeveld opeindig. Dis mooi wÍreld sonder winter. En, hoe nader 'n man en vrou aan God beweeg, hoe nader beweeg hul na mekaar toe. Dit is die no 1 tot 'n suksesvolle verhouding.

Wat Haar Vriende SÍ

Liefvirdiesee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Fietsry; Gimnastiek; Lyfbranderry; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Snorkelduik; Swem; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Skaam