DINKDINK

54 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

0

DINKDINK

54 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Rustig, eerlik en lief vir die buitelewe – geniet die klein dinge in die lewe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 14 Februarie 2026

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Oor my:
Ek gee om vir mense, Diere. Ek hou van die natuur, stap, kampeer, my eie groente plant, kos maak en ‘n lekker braai. Ek Kan ook net rustig chill en tyd saam spandeer. Ek luister graag Na mense en hoe hulle dink.Ek deel foto’s eers as ek iemand beter leer ken

Haar Ideale Pasmaat

Ek waardeer iemand wat eerlik is, sy emosies wys en goed kan kommunikeer. Iemand wat my toelaat om ook my dinge te deel sonder om kwaad te raak. Ek hou nie van manipulasie of drama nie. Ek soek iemand wat saam kan lag, gesels en die lewe.

Wat Haar Vriende Sê

DINKDINK het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Solomoneilande
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Dokumentêr; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Kampering; Rotsklim; Stap; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters