Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Dinsdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Meestal 'n reguit mens maar hou nie daarvan om mense se gevoelens seer te maak nie, ek is baie lojaal, en regverdig. Ek hou nie van valse mense nie. ek is 'n baie goeie luisteraar en hou van ander mense help. ek is mal oor lees, flieks, en soms brei ek, (net vir die lekkerte, niks spesifieks nie). ek hou van die bos braaivleis, tyd saam my kids spandeer, baie by die swembad in die somer, Ek wil graag my volle potentiaal beryk in alles wat ek doen, en so ook vir my kinders 'n beter lewe gee. ek wil graag weer die lewe ten volle geniet, en soek daardie eimand spesiaals om dit mee te geniet.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na Vriendskap, iemand wat my kan laat lag, lojaal is, betroubaar, vertroue is baie belangrik. Nie een maat is dieselfde nie, elke verhouding is anders, vertroue, respek vir mekaar en kommunikasie is belangrike aspekte van 'n goeie verhouding. Ek sal als wat in my lewe gebeur met my maat wil deel, en so ook syne met hom wil deel, Wantroue, jaloesie, geen respek vir mekaar, geen kommunikasie, onbetroubaar is van die aspekte wat ek dink 'n verhouding kan vernietig.

Wat Haar Vriende SÍ

Snip4931 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Tongring
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees
Sport:
Dans; Perdry; Rugby; Stoei; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde