Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 24 Augustus 2017

Verander: 14 Augustus 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Beaufort-Wes, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
20
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Beaufort-Wes (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Ander; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks 'n altyd kaalvoet, laggende boeremeisie. Eks mal oor die natuur en diere. Ek sal nooit in 'n kantoor kan werk nie. Skaap en wild is my passie in die lewe. Ek is besig om my PH drome te volmaak en sal wat wil gee om iemand te vind wat hierdie passie saam met my kan deel. Ek hou van jag, braai en kuier saam met vriende. Daar is vir my NIKS in die lewe lekkerder as 'n braaivleisvuur nie. Eks 'n mensemens, wat hou van avonture en veral dans.

Eks nie 'n tipiese "John Deere" meisie nie, ek ry Massy's. Dis maar wie ek is.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n goeie pel. Iemand wat beter grappies as ek kan vertel. Iemand wat rugby kyk, vleisbraai en lekker vas kan dans. (ook nie net vasdans nie)
Iemand wat 'n liefde vir diere en mense het en wat gladnie skaam is nie.
'n Ou met drome en 'n visie in die lewe. Iemand wat nie net die sleg in alles raaksien nie, maar die positiewe kan raaksien.

As jy my sal toelaat om saam met jou te werk op die plaas, is die saak 100%.

Wat Haar Vriende SÍ

raaiselkind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees
Sport:
Jag; Kampering; Muurbal; Perdry; Skietsport; Stap; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Eerlikheid:
Baie