BikerpilotBikerpilot

Bikerpilot

70 – Mafikeng (RIVIERA PARK), Noord-Wes, Suid-Afrika

Aktiewe Pensionaris: Om oud te word is onvermydelik. Maar, om gevrek te wees is 'n keuse.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 16 Oktober 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mafikeng (RIVIERA PARK), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
51 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Streef daarna om deurgans n Positiewe uitkyk op die lewe te handhaaf. Probleme kruis soms my pad, MAAR vergewingsgesindheid is deel van my leefwyse. Verlang 'n metgesel om besige lewe aan te vul en te onderskraag en saam met my deel te neem aan dit wat die lewe ons nog kan en gaan bied. Ek doen ook langafstand motorfietsritte en is aktief by nasionale- & provinsiale- sweefkampioenskappe betrokke. Is ook aktief betrokke by die Suid-Afrikaanse Jagters-en Wildbewarings Vereniging. Wanneer ek rustiger is, klim ek agter die stuur van my Sleepervan in met n padkaart langs my. En oja, ek hou van poetse bak. Ook wil ek weer die volgende doen: 1. My visstokke een of ander tyd van die rakke afhaal, en 2. Met 'n jukskeiklub op my tuisdorp begin (die aanvoor werk by die rugbyklub is al klaar gedoen) - wag nou net vir die regte maat om die buitelug saam in te adem en te geniet. En, as ons nerens heen gaan nie en ons moet by die huis bly, speel ons speletjies en dominos.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet die huishouding mooi kan bestuur en my mooi inpas/gebruik waar sy my nodig het. Ek gooi nie maklik stukkende klere weg nie. Sy moet lief vir BORDUUR WERK wees - ek het reeds die Bernina 880 aan huis. Sy moet die "hoofbestuurder" van ons tuin wees. Baie lag en grappies maak en sommer in die kombuis n paar dans passies met my maak as daar ewe skielik mooi musiek oor die radio gehoor word. Sy moet nie skaam wees om met my hand aan hand in die openbaar te loop nie. My nie verwyt as ek snork nie, net liggies op my lyf tik en saggies fluister: "liefie, die kallers suip alweer uit". Periodiek sal ek vir haar n skuimende warmbad voorberei waarin sy vir 20 minute heerlik kan leg en ontspan en na die branende kersies op die badrand staar. En as sy so voel en daarvoor lus is, kan sy net vanuit die bad roep en sal die glasie gevul met blinkende vloeistof gelewer word. EN O JA: Sy moet asseblief nie argief fotos plaas nie. Jy kan jou pyjama fotos direk aan my stuur - sal vir niemand wys nie! Op ons ouderdom moet ons nie eens die pilletjies wegsteek nie! As jy kan lag in die lewe is dit baie goed WANT, lag is goeie medisynne.

Wat Sy Vriende SÍ

Bikerpilot het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen; Ander
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Rugby; Skaak; Stap; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde