2

Blondbikerbabe

68 – Johannesburg (Kempton Park), Gauteng, Suid-Afrika

Wat jy sien is wat jy kry ... 18 till l die!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wat kan ek se ... ontmoet my, leer my ken en besluit self! Ek ry 'n Harley en is nie bereid om hierdie passie in my lewe op te gee nie. Dus moet my ideale man hierdie passie deel. 4 wheels move the body ... 2 wheels move the soul. Ek is nie bang om die langpad op my eie aan te durf nie en het al en sal verseker weer as ek nie iemand kan kry om saam te ry nie. Daarmee saam gaan wanderlust en 'n liefde vir die natuur. Ek sien ook graag die wereld. My jongste seun bly in Australie.. Ek hou ook van my huis en geniet DIY projekte en tuinwerk. Ek is 'n hopeless romantic and am still waiting for a man to tell me "pack your bags ... as little as possible ... we are going away or the weekend" ... and if it is on 2 wheels it could really be so muh more than an adventure. I love making memories and not just dreaming - banking memories for the old age. I have recently returned from a Mediterranean cruise and l am afraid l can get used to that way of life. I also look after myself and try to keep in shape! Been on my own far too long and met too many losers in my life. Looking for the man who will truly take my breath away, give me butterflies in my stomach and turn my knees to jelly! My pics are all of ME and are all very recent. If you have read up to this point, maybe you are really interested.

Haar Ideale Pasmaat

Verkieslik 'n "biker" 🏍 (Harley sal perfek wees maar enige ander 2 wiele ook) romantikus wat van goeie wyn 🍷 hou, NIE ROOK NIE en hou van dinge doen op die ingewing van die oomblik ... Moet 'n netjies voorkoms he en goed na homself kyk.
Belangrik: "If you cannot handle me at my worst, you sure as hell do not deserve me at my best." "Treat me like a Queen ♔ and l will treat you like a King ♕, play me and l will show you how it is done." Die lewe is te kort vir BS!!! Patiently waiting for that special man 💏💑❤ to share sundowners 🍾🍷 with, whilst watching a beautiful sunset 🌞 ... call me a dreamer if you like! I know my special man is out there somewhere .... just have to find him by being at the right pace at the right time! SO PLEASE IF YOU ARE A PLAYER LOOKING FOR A GOOD TIME PLEASE KEEP MOVING ON. If you are interested, a coffee meeting will be a good ice breaker and who knows what can happen thereafter! Are you "THE ONE"?

Wat Haar Vriende Sê

Blondbikerbabe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Kempton Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Bul
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters