Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n baie goeie sin vir humor. Ek is eerlik en opreg en hou van die mooi dinge in die lewe. As ek jou maat is het jy 'n vriend duisend. Ek hou van uitgaan en die lekker dinge in die lewe geniet, swem, fliek en om baie fun te he. Ek wil 'n lekker gemaklike vriendin he wat dinge saam met my kan doen soos mall toe gaan en die buitelewe saam met my geniet saam met vriende. Iemand wie ook nie net heeldag voor die tv sit nie en hou daarvan om besig te bly met jongmens dinge en hou van braai en wie ook 'n sin vir humor het en wie klein dingetjies in die lewe waardeer en geniet.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat weet wat sy in die lewe wil he. Sy moet interessant wees en die lewe geniet, nie jaloers of besitlik wees nie, nie heeldag net tv wil kyk nie. Iemand wat ook drome en ideale het en lief is vir mense en om haar jongmenslewe te geniet saam met vriende of soms net ons alleen. Sy moet spontaan wees en sy moet 'n goeie sin vir humor he en moet dinge maklik kan snap. Iemand wat omgee vir ander. Sy moet lief wees vir kamp, braai, swem en die buitelewe.

Wat Sy Vriende S

Hunk777_bp het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Hunk777_bp moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.