In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n onafhanklike parapleeg. Vir die laaste 22 jaar. Lekker oorgewig maar gesond. Ek het net goeie vriende wie my waardeer en wie ek waardeer. Somtyds is ek te spontaan. Maar ek vind ek wil rustig wees en die land begin verken. Die buitelewe, hengel, kampeer, quadbike ry, knp is my trekpleister.
My vriende geniet n kuier en n braai by my plek. Ek is nie een vir oggendure partydjie hou nie en ek is meer ernstig en verantwoordelik. Ek wil die lewe geniet, maar nie asof dit my laaste dag op aarde is nie.
Ek hou glad nie van vroue wat vloek of lelik praat of bakvissie agtig is nie. Ook nie iemand wat maklik beinvloed word deur verkeerde pelle nie.
Ek sien na myself om. Kan alles vir myself doen. Maar ekwil ook nie aleen aan my memories bou nie. Onthou my rolstoel is vir my onderlyf wat nie wil saamwerk nie, maar my verstand siel en gees makeer niks. Ek hou ook daarvan om my hande besig te hou met staal sweis en fabrikasie. Asook om aan enjins en elektrise motors te peuter. Ek is ou skool en my kinders is ook so groot gemaak. Ek bly op n plaas in die Loskop vallei. Bemoei my baie met my seun se boerbok boerdery, maar dit is net omdat ek wil, nie dat ek moet nie. Ek is hulpvaardig en het n sagte hart, soms tot my eie nadeel....
Eintlik is ek al op pensioen, maar stilsit vir te lank, kan mens dalk net wortel skiet.😀😁😂😁😀
Sy Ideale Pasmaat
N Goedversorgde dame, soos die meeste maar is, beslus n huppel in die stap. Onafhanklik easygoing. Nie te puntineurig nie. Wie n grap kan vat en kan maak. Wat aan net een maat gertou is. Eerlik en opreg, wie sal se as iets pla en nie opkrop of rondloop nie.
Verkieslik n buite lewe mens. Reis of kampeer of hengel ding doen.
Iemand vir wie die rolstoel nie n afskrik of vernedering of n rem op die lewe is nie.
N Christelike grondslag met ons ou boere waardes. Hoef nie te kan kook nie maar ek love n koppe koffie. Dalk te veel.
Bereid wees om te begin as vriende en mekaar so leer ken.
Wat Sy Vriende Sê
Rollingalong het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Groblersdal (Loskopdam), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40; Reggae; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Geskiedkundig; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Rugby; Tennis; Visvang; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse |
Prikkels: |
Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |